1
/
of
1
ISBN: 9780620582797 | Published: November 10, 2026 | Hardcover , Non-Fiction
Die Nasionale Vrouemonument
Die Nasionale Vrouemonument
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marthinus van Bart
Regular price
R 200
Regular price
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Op 16 Desember 2013 word die inwyding van die Nasionale Vrouemonument (NVM) in Bloemfontein van ‘n eeu tevore feestelik in herhinnering geroep.
Ook is dit dan nou gepas om te besin oor die simboliek van hierdie monumentale gedenkteken en watter betekenis dit vir die moderne Suid-Afrikaner het, veral vanuit die perspektief van die maatskaplike veranderings wat oor die afgelope eeu in Suid-Afrika ‘n werklikheid geword het.
Author Marthinus van Bart
Share
