Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781875093793 | Published: January 1, 2026 | Paperback , Non-Fiction

Gids tot Dieresiektes Honde en Katte

Gids tot Dieresiektes Honde en Katte

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 370
Regular price Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Hierdie is die eerste omvattende veeartenykundige gids wat spesifiek vir die Suid-Afrikaanse eienaar van kleiner diere geskryf is.

Dit bevat meer as 200 volkleur foto’s en diagramme om die diere-eienaar vertroud te maak met die mees algemene toestande van honde en katte in Suid-Afrika. Dit dek al die siektes, parasiete en vergiftigings wat by hierdie diere voorkom, met die klem op hoe om die toestande te voorkom.

Die inleiding dek die biologie, gedrag, hantering, voeding, medikasie en reproduksie van honde en katte. Sagteband 184 Bladsye

Author Pamela Oberem

View full details