Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639749471 | Published: September 4, 2026 | Paperback

Klonte Sout - Grootdruk

Klonte Sout - Grootdruk

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 350
Regular price Sale price R 350
Out of print
VAT included.

’n Siektetoestand laat Arno en Orna kinderloos. Sy argeloosheid daaroor verwoes hulle huwelik. Ewald se vrou beswyk aan komplikasies na ’n motorongeluk en laat haar man Ewald en hul baba agter. Wedersydse ondersteuning tussen Orna en Ewald laat die vonke spat. Orna en Ewald se Niemand-sal-weet-nie word almal-gaan-weet toe Orna aangekla word van moord.

Die spanning is ondraaglik en veroorsaak wantroue teen mekaar, veral met verdoemende bewyse op hande. Verskuilde geheime word ontbloot en nie een van die partye weet of hulle die Klonte Sout kan verwerk nie.

Author Elsabé Welman

View full details