Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871909 | Published: January 5, 2027 | Paperback , Fiction

’n Bossie laventelliefde

’n Bossie laventelliefde

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 104
Regular price R 115 Sale price R 104
Out of print
VAT included.

Gaan die liefde sy houvas kry tussen die lieflike aroma van laventel?

Toe Minke se motor gaan staan op pad na haar tannie se plaas, kom die aantreklike Theuns tot haar redding en is selfs baie vriendelik totdat hy uitvind wie sy is. Hy kan nie help om te wonder of Minke nes haar bedrieglike neef, Hein, is nie.

Tog beskerm hy haar teen ander se valse aantuigings en hulle word vriende. Is die kalmte en gemoedsrus wat sy by hom ervaar werklik die liefde waarna sy nog altyd gesoek het of is dit bloot die betowering van die laventelvelde wat haar laat glo in meer? 

Misverstande en miskommunikasie lei tot ‘n uitval tussen hulle, een wat Theuns vinnig oplos met ‘n liefdesverklsring so reg uit die flieks.

Author Corné van Rooyen

Author ROMANZA JANUARIE 2027

View full details