Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781066579402 | Published: November 2, 2026 | Paperback , Fiction

’n Kwessie van toeval

’n Kwessie van toeval

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 270
Regular price Sale price R 270
Out of print
VAT included.

’n Kwessie van toeval handel oor ontmoetings – beplan en onbeplan – tussen mense wat soms tot hofmakery lei of in die hof eindig, vandaar ook die twee afdelings van die bundel: Hof en Hofmaak. Onder die soeklig van die liefde en die gereg is mense op hul deursigtigste én kwesbaarste. Die verhale is almal gegrond op feitelike gebeure, en hoewel getrou aan die werklikheid, speel die verbeelding ’n groot rol. Bertus le Roux wéét hoe om alledaagse toevallighede tot meesleurende, lewensegte verhale te verweef.

Author Bertus le Roux

View full details