Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871848 | Published: December 1, 2026 | Paperback , Fiction

Onmoontlike liefde

Onmoontlike liefde

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 99
Regular price R 110 Sale price R 99
Out of print
VAT included.

Soms moet jy na jou hart luister.

Toe Lynn, ’n professionele organiseerder, die kunstenaar Joubert Meyer se huis moet regruk, begin sy aan haar vermoëns twyfel. En nie net oor sy deurmekaar huis nie. Hulle is teenoorgesteldes, maar sy is onmoontlik verlief op hom. Joubert weet sy ma het Lynn aangestel omdat sy vir hom ’n vrou soek. Hy het gedink hy stel nie belang nie, maar nou is Lynn skielik al onderwerp wat hy wil skilder. Hy oortuig haar hulle moet tyd saam spandeer, seker dit sal die vonk tussen hulle uitdoof.

Toe Joubert Meyer se ma reël dat iemand sy huis regruk, is hy oortuig sy probeer weer vir hom ’n vrou soek – baie beslis nié deel van sy toekomsplanne nie.

Author Elsa Winckler

Author ROMANZA DESEMBER 2025

View full details