Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779871879 | Published: January 5, 2027 | Paperback , Fiction

Oor ’n kat en ’n boom

Oor ’n kat en ’n boom

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 104
Regular price R 115 Sale price R 104
Out of print
VAT included.

Is liefde genoeg?

Fransien verlaat die plaas ná haar man se dood en begin ’n nuwe lewe in die stad. Haar lewe neem egter ’n ander wending toe sy besef sy is swanger. Gaan die baba ’n struikelblok in haar nuwe lewe wees, of ’n kans op geluk? Haar aantreklike buurman, Martyn, se hulp is eers ongewens, maar word metteryyd onontbeerlik. Dan is daar Fransien se broer wat haar lewe kompliseer met sy onbetroubare lewenswyse. En Bella, aanvanklik ’n goeie vriendin, laat Fransien op ’n kritieke tydstip in haar lewe in die steek.

Kan die liefde alle probleme oorwin?

Fransien herken die swaarkry in hom. Albei het moeilike tye beleef wat hulle nou kan agterlaat.

Author Bep du Toit

Author ROMANZA JANUARIE 2027

View full details