Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781779881847 | Published: January 4, 2027 | Paperback , Fiction

Pelgrimstog na Fluisterboom

Pelgrimstog na Fluisterboom

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 297
Regular price R 330 Sale price R 297
Out of print
VAT included.

Johanna de Beer gee op.

Kinders uit die huis, werkloos en haar huwelik op die rotse, voel sy soos die Groot Wewer se stiefkind.

Sy het die hond, haar kinders en man gegroet en is reg om die pille in haar hand te drink en te sterf, toe tref die strandbal haar.

Die Groot Wewer het ander planne vir Johanna. "Gaan Fluisterboom toe", kom die opdrag. Johanna gaan, want Johanna is nuuskierig, hardkoppig, trots en dalk so effens moeilik want sy ervaar menopouse én ʼn middeljarekrisis.

Wie is Johanna de Beer noudat haar beste jare agter haar lê? Wat wil die Groot Wewer van haar hê? As jy op die spits van die berg staan, kan by baie ver sien en as jou tone oor die afgrond hang, kry jy klarigheid.

Author Ronnie van Jaarsveld

View full details