ISBN: 9780620495622 | Published: January 1, 2026 | Paperback , Non-Fiction
Siektes en Parasiete by Skape en Bokke
Siektes en Parasiete by Skape en Bokke
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek gee boere oorsig oor bestuur, voeding, die oorsake en diagnose van siektes by skape en bokke. Afsonderlike hoofstukke word gewy aan die mees algemene siektes, inwendige parasiete, uitwendige parasiete en die oorsaak van vergiftiging by kleinvee. Inentingsprogramme en doseringstrategieë word verskaf, en die chemiese groepe en metodes wat gebruik word vir die beheer van inwendige en uitwendige parasiete word bespreek. Die boek bevat foto's van die mees algemene siektetoestande, parasiete en giftige plante.
Diagramme wat die lewensiklusse van belangrike parasiete illustreer, word ook verskaf. A4, volkleur, sagteband, 216 bladsye
Author Pamela Oberem
Author Peter Oberem
Share
