Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781066579440 | Published: November 2, 2026 | Paperback , Poetry

Teen die wydheid in

Teen die wydheid in

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 270
Regular price Sale price R 270
Out of print
VAT included.

die grassaad aarsel ’n oomblik in die wind daal af om te ontkiem Hierdie bundel bevat verse van liefde en verlies. Ná die sinlose geweld van ’n plaasaanval is daar wel troos te vind in die natuur met sy seisoene van droogte en herlewing. En natuurlik ook in die digkuns met sy beswerende formuleringskrag. teen die wydheid in is die digter se debuut.

Author Sunita Keyser

View full details