ISBN: 9781779871435 | Published: December 1, 2026 | Paperback , Fiction
Vlug van liefde
Vlug van liefde
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
Soms moet mens net vertrou en op ’n vlug van liefde gaan.
Evelyn, ’n passievolle valkenier, se voorspelbare lewe verander toe sy die sesjarige Liam leer ken wat elke dag na haar vertonings kyk. ’n Kitshuwelik met Liam se voog, Simon Beyers, sou baie probleme kon oplos. Daar is egter nog iemand wat reeds sy hart op Evelyn verloor het. Jare gelede al. Haar mentor, Claud. Hulle deel nie net hulle beroep nie, maar ook ’n donker geheim uit die verlede. Soms moet mens net vertrou en op ’n vlug van liefde gaan.
’n Huwelik met Simon kan vir Evelyn en Liam ’n nuwe begin wees, maar Claud is nie gereed om haar liefde prys te gee nie.
Author Santi Neven
Author ROMANZA DESEMBER 2026
Share
