Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624053309 | Published: October 1, 2011 |

Speurhond Willem 3 En die wilddiewe

Speurhond Willem 3 En die wilddiewe

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Chris Venter
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Laeveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer.

Author Elizabeth Wasserman

Illustrator Chris Venter

View full details