Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624054887 | Published: April 1, 2012 |

Anna Atoom en die Magnetiese Meermin

Anna Atoom en die Magnetiese Meermin

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

In hierdie tweede titel in die reeks probeer Admiraal Atoom se agterbakse kollega, Uranus Draak, die Aarde se magnetiese pole skuif in 'n poging om die yskappe van smelting te red. Maar is dit regtig wat hy beplan, of probeer hy steeds om die probleem van oorbevolking met die grootskaalse uitwissing van mense op te los?

View full details