ISBN: 9780624057482 | Published: February 1, 2013 | Paperback
Anna Atoom en die seerower se dolk: Skooluitgawe
Anna Atoom en die seerower se dolk: Skooluitgawe
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: 'n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde seerower behoort. Maar waar le die wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword?
Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal.
Author Elizabeth Wasserman
Share
