Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624062851 | Published: November 1, 2013 |

Die Dingesfabriek 2 Jannus en Kriek onder die see

Die Dingesfabriek 2 Jannus en Kriek onder die see

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op 'n ontdekkingstog gaan.
In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . .
Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. 'n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en 'n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis 'n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . Maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . ."

View full details