1
/
of
1
ISBN: 9780624068907 | Published: October 1, 2014 |
Speurhond Willem 6 En die diamantdiewe
Speurhond Willem 6 En die diamantdiewe
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Elizabeth Wasserman
Illustrator:Chris Venter
Regular price
R 190
Regular price
Sale price
R 190
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In hierdie sesde avontuur is Adriaan en Willem nader aan eie bodem aan die werk: in Nambi� moet hulle 'n bende diamantsmokkelaars help vasvat. Maar hier moet hulle met 'n ander betroemde speurhond saamwerk: sersant-majoor Maximiliaan. Hulle is net nie so seker of hy en sy patrolliemaat, konstabel Kolgans, vertrou kan word nie . . . Die ander titels is Speurhond Willem op reis, Speurhond Willem en die seerowers, Speurhond Willem en die wilddiewe en Speurhond Willem in die ruimte en Speurhond Willem in New York.
Author Elizabeth Wasserman
Illustrator Chris Venter
Share
