Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624069201 | Published: March 1, 2015 |

Professor Sabatina se wetenskapboek

Professor Sabatina se wetenskapboek

Regular price R 235
Regular price Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Professor Sabatina Atoom is Anna en Pip se ma in die Anna Atoom-boeke. Sy het hierdie boek geskryf oor alles wat kinders nog altyd oor wetenskap wou weet! Hoe werk swaartekrag? Hoe bly 'n vliegtuig in die lug? Hoe werk magnete? Waarom dryf sommige dinge op water en ander sink? By elke onderwerp is daar 'n probleemstelling, dan 'n eksperiment (eenvoudig genoeg vir selfs die jongste lesers en met bestanddele wat geredelik in huise beskikbaar is), die wetenskaplike verklaring, toepassing in die alledaagse lewe en 'n "dink 'n bietjie" vraag wat lesers uitdaag om hulle nuwe kennis in te span.
Die professor se wetenskaplike wenke: Hou altyd jou oë oop en vra: hoe werk dit? Dink! Probeer verskillende maniere om 'n probleem op te los en stel dit op die proef. As een manier nie werk nie, probeer weer.

View full details