Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624073246 | Published: July 17, 2015 |

Die Dingesfabriek 4 Janus en Kriek en die tydmasjien

Die Dingesfabriek 4 Janus en Kriek en die tydmasjien

Illustrator:Astrid Castle
Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die vierde en laaste boek in die reeks.
In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In Jannus en Kriek krimp het Oupa Dinges se SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van 'n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa laat krimp. In Jannus en Kriek en die tydmasjien het Oupa se vriend, Archimedes Snol, verdwyn. Hy antwoord nie meer sy e-pos nie en rekeninge hoop op by sy dakwoonstel bo die museum. Wanneer Oupa besluit om hom te gaan soek, gaan Jannus en Kriek saam. Maar Archimedes is 'n tydreisiger, en hulle beland in die era toe Afrika nog deel was van Gondwanaland. Nou kan Jannus self uitvind of Gigantosaurus werklik groter was as Tyrannosaurus!

Author Elizabeth Wasserman

Illustrator Astrid Castle

View full details