1
/
of
1
ISBN: 9780624077442 | Published: August 1, 2016 |
Elf dae in Parys
Elf dae in Parys
Author:Elizabeth Wasserman
Regular price
R 230
Regular price
Sale price
R 230
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou hê! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc, Madame Flaubert se seun, wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. Soos dat die sleutels tot Parys as middelpunt vir musiek, argitektuur en letterkunde deur drie muses gedra word. Na elke eeu moet hierdie sleutels aan Parys se burgemeester oorhandig word. Maar wat het dit met Emma te doen?
Author Elizabeth Wasserman
Share
