1
/
of
1
ISBN: 9780624087458 | Published: September 20, 2019 | Paperback
Elf dae in Oxford
Elf dae in Oxford
Author:Elizabeth Wasserman
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die sestienjarige Alicia word na Oxford gestuur om te gaan kyk hoe dit met haar suster gaan. Inez het innoverende nuwe programmatuur ontwikkel, maar 'n onderduimse professor probeer dit verkoop. Voor sy weet waarin sy haar begewe, steel Alicia die verlore dagboek van Charles L. Dodgson, beter bekend as Lewis Carroll. Dit bevat 'n formule wat Inez se werk ver kan laat vorder. Met SkyTech kort op haar hakke maak almal op Alicia staat om die Wonderland-program te beskerm . . .
Author Elizabeth Wasserman
Share
