1
/
of
1
ISBN: 9780624090816 | Published: August 15, 2020 | Paperback
Elf dae in New York
Elf dae in New York
Author:Elizabeth Wasserman
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Frances en Helene, haar modeontwerper-stiefma, gaan kuier by haar stiefsussie Amie in New York. Helene wil haar reeks eko-vriendelike handsakke by 'n groot modehuis gaan wys. As jy dit in New York kan maak, is die wêreld joune! Manhattan is adrenalien. Frances is mal oor die stad met sy groot park en asemrowende argitektuur. Maar sommer gou begin die moeilikheid. Sy luister per toeval 'n ontstellende gesprek af. Boonop word die twaalf balrokke wat Amie vir haar nuwe baas moet oppas, ontvoer!
Author Elizabeth Wasserman
Share
