Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780624094388 | Published: October 23, 2023 | Paperback

Speurhond Willem in die Amasone

Speurhond Willem in die Amasone

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Chris Venter
Regular price R 69
Regular price R 190 Sale price R 69
Sale Out of print
VAT included.

Die aartsskelm Brummel is weer op vrye voet, en op die spoor van 'n sampioen wat in die Amasone groei en glo 'n wonderkrag het: die mens wat dit eet, raak net slimmer en slimmer. Die avonturier William Travis wil dit eerste vind, maar vir weke het niemand van hom gehoor nie. Het die oerwoud hom ingesluk? Dis immers vol gevare: anakondas, poemas, krokodille . . .
Brummel besluit hy't hulp nodig, en wie beter om aan sy kant te kry as die slimste hond op Aarde?

View full details