1
/
of
1
ISBN: 9780624095095 | Published: April 23, 2025 | Paperback
Speurhond Willem in Japan
Speurhond Willem in Japan
Author:Elizabeth Wasserman
Regular price
R 120
Regular price
R 0
Sale price
R 120
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Adriaan wen 'n reis na Japan, waar kinders van oor die hele wêreld 'n fees bywoon.
Hy behoort seker al te weet dat die Internasionale Speurdiens gereeld die resultaat van kompetisies bewimpel soos dit hulle pas. En Willem se nuutgevonde kennis van Japannese kultuur laat Adriaan onraad vermoed . . . Hulle besef gou van die deelnemers is robotte, maar almal neem deel in kostuums uit die Menagerie-reeks. Wie is wie?
Adriaan en Willem se missie is om te sorg dat die robotte nie wen nie!
Author Elizabeth Wasserman
Share
