Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780637002172 | Published: June 29, 2023 | Hardcover

Breinspeletjies vir slimkoppe

Breinspeletjies vir slimkoppe

Regular price R 290
Regular price R 0 Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Breinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deur middel van beweging!
Die speletjies kom saam met ʼn handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede! Hierdie stel bied ʼn reeks voordele, insluitend:
- Verbetering van aandag, analitiese denke, liggaamsbalans, handskrif, breinaktiwiteit, leer- en leesspoed;
- Ontwikkeling van taktiese (aanraak) en vestibulêre (luister) sintuie, logiese denke, geheue, skryf, wiskundige, organisatoriese en fonologiese vaardighede;
- Versterking van nek-, bo-bors- en skouerspiere;
- Oefening van hand-oog en hand-voet koördinasie, middellyn kruising en koördinering van laterale beweging;
- Verhoogde kreatiwiteit;
- Help met ADD, ADHD en disleksie.

Die stel is ook beskikbaar in Engels: My First Brain Boost Board Games.

View full details